By Midstream Ridge Laerskool is dit vir ons belangrik dat Kultuur, Akademie en Sport, gelykwaardige ruimte, tyd en erkenning, binne die skoolopset kry.

Ons leerders word blootgestel aan ʼn wye spektrum van kultuuraktiwiteite en leer daardeur, liefde vir die kunste, deursettingsvermoë, selfdissipline en ʼn gebalanseerde persoonlikheid, aan.

Ons strewe is dat elke leerder ook sy / haar volle potensiaal op kultuurgebied sal bereik.

Tesame met die intrinsieke waardes van kultuur, bied dit belangrike sosiale voordele vir ons leerders. Met verbeterde leergeleenthede, gesondheid in ʼn verhoogde toleransie en geleenthede om met ander saam te kom, verbeter kultuur ons lewenskwaliteit en algemene welstand.

Die hoofdoelwitte van ons kulturele programme is om die verskeie talente van ons leerders te ontwikkel. Om ʼn platvorm te skep waar toekomstige musikante en kunstenaars hul talente kan beoefen en om spangees te kweek tesame met die algemene ontwikkeling van die persoonlikhede van ons leerders.

Buiten ons skoolprogramme, beskik ons oor ʼn musiekdepartment met hoogsgekwalifiseerde musikante in verskeie instrumente wat ons leerders rig en lei tot hoër hoogtes.

Musieksentrum

  • Klavier & Musiekteorie

    Baberet Botha

  • Klavierteorie & Orkes

    Renee Neuhoff

  • Blokfluit & Fluit

    Anna-Maria Vermeulen

  • Klavier

    Lize Els

  • Tjello

    Natalie Bentley

  • Kitaar

    Jonathan Moolman

  • Perkussie

    Craig Wilson

  • Viool

    Carin Janse van Vuuren

  • Viool

    Tesmarie Kachelhoffel

  • Klavier

    Elize van Dorsten

  • Trompet

    Donald Bouwer

  • Sang

    Nelmarie Rabie

Kulturele Aktiwiteite

  • Revue

    Bregitta van Wyk

  • Speak Easy

    Luciano Da Silva

  • Redenaars

    Bernice van Heerden

  • Koor

    Bregitta van Wyk
    Bregitta:

  • Junior Redenaars

    Nadine Buitendach

  • Senior Orators

    Bregitta van Wyk

  • Junior Orators

    Lauren Pienaar

  • Orkes

    Renee Neuhoff

Scroll to Top