Laerskool Midstream Ridge Primary is ‘n parallelmedium (met onderrig in Afrikaans of Engels) onafhanklike privaat skool met ‘n Christelike etos geleë in die suide van Pretoria en Centurion, binne die gesogte Midstream Estates.

Herleef weer die aksie!
Op 10 Mei het Laerskool Midstream Ridge Primary die grootste Bulletjie-rugbyfees in Afrika aangebied – 4 381 jong spelers, 48 skole en 850 wedstryde!

Wat ’n voorreg vir Midstream om deel te wees van so ’n spesiale dag. Ons skole is die hart van ons gemeenskap, en ons kinders is die toekoms.

Ridge vs College

Vrydag, 30 Mei – Dié dag het gesorg vir groot opwinding en sportmangees tussen die twee skole.

Ridge en College se rugby- en netbalspelers het als op die baan gelos en lewenslange bande gesmee. 

In die kollig

  • 00Days
  • 00Hours
  • 00Minutes
  • 00Seconds
Scroll to Top