Herleef weer die aksie!
Op 10 Mei het Midstream Ridge Laerskool die grootste Bulletjie-rugbyfees in Afrika aangebied – 4 381 jong spelers, 48 skole en 850 wedstryde!

Wat ’n voorreg vir Midstream om deel te wees van so ’n spesiale dag. Ons skole is die hart van ons gemeenskap, en ons kinders is die toekoms.

Ridge vs College

Vrydag, 30 Mei – Dié dag het gesorg vir groot opwinding en sportmangees tussen die twee skole.

Ridge en College se rugby- en netbalspelers het als op die baan gelos en lewenslange bande gesmee. 

In die kollig

Scroll to Top